Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 104
  • Loof Jah met my

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Loof Jah met my
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Loof Jah met my
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Loof Jah met my!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Loof Jah vir sy Seun, die Gesalfde
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Loof Jehovah vir sy Koninkryk
    Sing vir Jehovah
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 104

Lied 104

Loof Jah met my

Gedrukte weergawe

(Psalm 146:2)

1. Loof Jah met my;

laat almal hoor!

Hy gee ons lewe; ons dank hom daarvoor.

Elk’ dag en nag

prys ons sy naam.

Groot is sy liefde, sy mag en sy faam.

Ja, ons besing graag sy deugde tesaam.

2. Loof Jah met my,

want hy voorsien

in die behoeftes van dié wat hom dien.

Heilige gees

gee swakkes krag.

Sy sterke arm help ons dra aan ons vrag.

Ons loof sy naam en sy eind’lose mag.

3. Loof Jah met my.

Hy is getrou;

hy bring vertroosting, sy woord sal hy hou.

Hy maak als reg;

troos dié wat ly.

Gods Koninkryk bring ons seën, maak ons vry.

Kom, loof Jehovah, dit sal hom verbly!

(Sien ook Ps. 94:18, 19; 145:21; 147:1; 150:2.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel