Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 67
  • Bid elke dag tot Jehovah

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Bid elke dag tot Jehovah
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Bid elke dag tot Jehovah
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Bid elke dag tot Jehovah
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Kom na aan God deur gebed
    Wat vereis God van ons?
  • Die voorreg van gebed
    Wat kan die Bybel ons leer?
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 67

Lied 67

Bid elke dag tot Jehovah

Gedrukte weergawe

(1 Tessalonisense 5:17)

1. Bid tot Jehovah; hy hoor ons gebed.

Dis ’n groot voorreg dat hy op ons let.

Stort uit jou hart voor hom, want, soos jy weet,

Hy is ’n vriend wat jou nooit sal vergeet.

Bid tot ons God elke dag.

2. Bid tot Jehovah, dank hom dat ons leef.

Vra om vergifnis, soos ons ook vergeef.

Bieg oor jou sondes met vryheid van spraak.

Hy weet van stof is ons almal gemaak.

Bid tot ons God elke dag.

3. Bid tot Jehovah as teëspoed jou tref.

Hy is ons Vader, dit moet ons besef.

Vra sy beskerming en hulp van sy gees;

Hy is betroubaar; ons hoef nie te vrees.

Bid tot ons God elke dag.

(Sien ook Matt. 6:9-13; 26:41; Luk. 18:1.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel