Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 44
  • Neem vreugdevol deel aan die oeswerk

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Neem vreugdevol deel aan die oeswerk
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Neem vreugdevol deel aan die oeswerk
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Vreugdevolle deelname aan die oeswerk
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Volhard in die oeswerk!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
  • Wees vreugdevolle oeswerkers!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 44

Lied 44

Neem vreugdevol deel aan die oeswerk

Gedrukte weergawe

(Matteus 13:1-23)

1. Ons lewe vandag in die oestyd,

die voorreg waardeer ons terdeë.

Die werkers is Gods troue eng’le;

aan hierdie werk doen ons ook mee.

Ons Heer Jesus Christus se voorbeeld

van yw’rige werk spoor ons aan.

Hoe groot is die vreugde wat ons nou smaak

om met hierdie werk voort te gaan.

2. Ons liefde vir God en ons naaste

sal ons nou die pas laat versnel.

Die oes en getui’nis is dringend—

die einde kom aan, soos voorspel.

Ons smaak ’n oortreffende vreugde

om saam met Jehovah te werk.

Laat ons dus volhard in die prediking;

sy seën sal ons altyd versterk.

(Sien ook Matt. 24:13; 1 Kor. 3:9; 2 Tim. 4:2.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel