Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 133
  • Soek God, van wie jou redding kom

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Soek God, van wie jou redding kom
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Soek God, van wie jou redding kom
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Dankbaarheid vir God se geduld
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Jehovah begin regeer
    Sing vir Jehovah
  • Jehovah begin regeer
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 133

Lied 133

Soek God, van wie jou redding kom

Gedrukte weergawe

(Sefanja 2:3)

1. Konings span saam soos een,

hul staan teen ons God se Seun.

Hul tyd vir menseheerskappy,

op Gods bevel, gaan nou heen.

Heersers mag kom en gaan,

maar Gods Koninkryk bly staan.

Die Seun vernietig Gods vyande,

hul word vir ewig verslaan.

(REFREIN)

Soek God, van wie jou redding kom;

betoon geloof, vertrou op hom.

Soek regverdigheid,

en sagmoedigheid;

jou verlossing bring hy tot stand.

Dan sien jy hoe jou redding kom

deur sy sterke hand.

2. Mense sal nou moet kies

op grond van die goeie nuus.

Elk moet sy eie keuse maak:

Gee ag of ly groot verlies.

Toetse kom almal oor,

maar ons sal nie moed verloor.

Ons God bewaar elk’ lojale kneg;

ons hulpgeroep sal hy hoor.

(REFREIN)

Soek God, van wie jou redding kom;

betoon geloof, vertrou op hom.

Soek regverdigheid,

en sagmoedigheid;

jou verlossing bring hy tot stand.

Dan sien jy hoe jou redding kom

deur sy sterke hand.

(Sien ook 1 Sam. 2:9; Ps. 2:2, 3, 9; Spr. 2:8; Matt. 6:33.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel