Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 16
  • Vlug na God se Koninkryk!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vlug na God se Koninkryk!
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Vlug na God se Koninkryk!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soek eers die Koninkryk
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Uiteindelik, die ewige lewe!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Dit is nou Jehovah se dag
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 16

Lied 16

Vlug na God se Koninkryk!

Gedrukte weergawe

(Sefanja 2:3)

1. O, soek Jehovah, sagmoedige mense,

Soek sy geregtigheid, doen dit vandag.

Dan, sê sy Woord, op die dag van sy toorn

Kan jul sy beskerming verwag.

(REFREIN)

Vlug na Gods Koninkryk; dit is ons hoop;

Staan vas vir sy heerskappy.

Daar vind ons God se beskerming en seën

As ons gehoorsaam sal bly.

2. Julle wat honger na reg en na waarheid,

Kom, word verlos van jul sorge en vrees.

Volg God se weg en ontvlug die verdrukker,

Laat Christus ook jul Koning wees.

(REFREIN)

Vlug na Gods Koninkryk; dit is ons hoop;

Staan vas vir sy heerskappy.

Daar vind ons God se beskerming en seën

As ons gehoorsaam sal bly.

3. Jubel en hef op jul hoofde met blydskap;

Sien nou die teken dat Christus regeer!

Juig oor die lig wat Jehovah laat uitstraal,

En gee hom die lof en die eer!

(REFREIN)

Vlug na Gods Koninkryk; dit is ons hoop;

Staan vas vir sy heerskappy.

Daar vind ons God se beskerming en seën

As ons gehoorsaam sal bly.

(Sien ook Ps. 59:16; Spr. 18:10; 1 Kor. 16:13.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel