Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 76
  • Jehovah, God van vrede

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah, God van vrede
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah, God van vrede
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Laat “die vrede van God” jou hart bewaar
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
  • Vrede — Hoe kan jy dit vind?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
  • “Vrede vir julle”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 76

Lied 76

Jehovah, God van vrede

Gedrukte weergawe

(Filippense 4:9)

1. O God wat vrede gee,

liefde kenmerk al u weë.

Gee ons rus en gee ons vrede,

dit bring goeie vrugte mee.

U leiding neem ons aan;

dis die weg om in te slaan.

Skenk ons nou u eie vrede,

wat verstand te bowe gaan.

2. Die wêreld, so verhard,

saai in pyn en maai in smart.

Maar u volk het ware vrede—

rus en kalmte in ons hart.

U wil doen ons getrou,

ons geloftes sal ons hou.

O Jehovah, seën ons pogings;

mag u vrede ons omvou.

3. U gees verskerp ons sig

wyl u Woord ons weg verlig.

In die duister, wrede wêreld

sal u ons behoed en rig.

Mag vrede soos die dou

ons verkwik en kalm hou;

Ons verstand en hart bewaak dit;

daarom bly ons steeds getrou.

(Sien ook Ps. 4:8; Fil. 4:6, 7; 1 Tess. 5:23.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel