Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 5
  • Christus, ons Voorbeeld

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Christus, ons Voorbeeld
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Christus, ons voorbeeld
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Maak jou weg suksesvol
    Sing vir Jehovah
  • Die lewe van ’n pionier
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Die lewe van ’n pionier
    Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 5

Lied 5

Christus, ons Voorbeeld

Gedrukte weergawe

(Romeine 5:8)

1. Gods liefde is betoon

aan iedere persoon,

Want hy’t sy Seun vir die mensdom gegee.

Ja, Christus is die brood,

verlos ons uit die dood;

En ewig lewe bring dit vir ons mee.

2. Hy het uiteengesit

hoe ons tot God moet bid:

‘O Vader, heilig tog u naam so groot.

Laat kom u Koninkryk,

en laat u wil geskied,

Voorsien aan ons ook ons daaglikse brood.’

3. Deur ander te bly leer,

toon Jesus liefde teer

Aan al sy skape wat hom nooit versaak.

As ons van God bly praat,

dan saai ons waarheidsaad

En sal ons vreugde, tevredenheid smaak.

(Sien ook Matt. 6:9-11; Joh. 3:16; 6:31-51; Ef. 5:2.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel