Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 71
  • God se gawe van heilige gees

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • God se gawe van heilige gees
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • God se gawe van heilige gees
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Waarom moet ons deur God se gees gelei word?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Jehovah se gawe van die heilige gees
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1992
  • Die heilige gees gedentifiseer
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 71

Lied 71

God se gawe van heilige gees

Gedrukte weergawe

(Lukas 11:13)

1. Groot Soewerein, o Vader Jehovah,

Groter is u as ons sondig hart.

Lig tog ons las, verminder ons lyding;

U heil’ge gees bring verligting van smart.

2. Vader, ons skiet te kort aan u glorie;

Ons is geneig om soms af te dwaal.

Gee ons u gees en wys ons die weg aan,

Dat ons ons sondes nie aanhou herhaal.

3. Wanneer ons moeg is, swak of mismoedig,

Skenk ons u gees wat ons hart versterk.

Dan sal ons opvaar net soos ’n arend,

Want u groot krag is in ons aan die werk.

(Sien ook Ps. 51:11; Joh. 14:26; Hand. 9:31.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel