SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 26-33
Vertrou op Jehovah vir moed
Dawid het moed geskep toe hy nagedink het oor Jehovah se reddingsdade
Jehovah het die jong Dawid van ’n leeu gered
Jehovah het Dawid gehelp toe hy ’n beer doodgemaak het om die kudde te beskerm
Jehovah het Dawid gehelp toe hy Goliat doodgemaak het
Wat kan ons help om so moedig soos Dawid te wees?
Gebed
Die predikingswerk
Vergaderingbywoning
Persoonlike studie en gesinsaanbidding
Om ander aan te moedig
Om te dink aan hoe Jehovah ons in die verlede gehelp het