Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 17
  • Voorwaarts, Getuies!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorwaarts, Getuies!
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorwaarts, Getuies!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Voorwaarts, Getuies!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Voorwaarts, Koninkryksbedienaars!
    Sing vir Jehovah
  • Voorwaarts, preek getrou oor die Koninkryk!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 17

Lied 17

Voorwaarts, Getuies!

Gedrukte weergawe

(Lukas 16:16)

1. Trou en onwrikbaar in hierdie laaste dag,

verdedig Gods knegte die waarheid met hul mag.

Die Duiwel se teenstand is bloedig,

maar deur krag van ons God bly ons steeds moedig.

(REFREIN)

Gaan voorwaarts, Getuies, bly moedig en wees sterk!

Geniet nou die voorreg om saam met God te werk!

Vertel wyd en syd God se Koninkryk is hier;

Binnekort sal geregtigheid seëvier.

2. Stryders van Jah is nie lui of bang of traag;

die wêreld en konings probeer hul nie behaag.

Onkreukbaar bly hulle gedurig,

hulle reinheid verdedig hulle vurig.

(REFREIN)

Gaan voorwaarts, Getuies, bly moedig en wees sterk!

Geniet nou die voorreg om saam met God te werk!

Vertel wyd en syd God se Koninkryk is hier;

Binnekort sal geregtigheid seëvier.

3. Mense verwerp nou die Koninkryk van God;

hul laster Gods naam en hul dryf daarmee die spot.

Kom suiwer nou Gods reputasie;

loof Jehovah in elke stam en nasie.

(REFREIN)

Gaan voorwaarts, Getuies, bly moedig en wees sterk!

Geniet nou die voorreg om saam met God te werk!

Vertel wyd en syd God se Koninkryk is hier;

Binnekort sal geregtigheid seëvier.

(Sien ook Fil. 1:7; 2 Tim. 2:3, 4; Jak. 1:27.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel