Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • snnw lied 143
  • Lig in ’n donker wêreld

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Lig in ’n donker wêreld
  • Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
  • Soortgelyke materiaal
  • Lig in ’n donker wêreld
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Goddelike lig verdryf duisternis!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2002
  • Die lig word helderder
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Alles word nuut gemaak
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
snnw lied 143

Lied 143

Lig in ’n donker wêreld

Gedrukte weergawe

(2 Korintiërs 4:6)

  1. In dié dae, donker, bose dae,

    Skyn daar nou helder lig.

    Dagbreek kom, en ’n nuwe dag

    Lê nou voor, dis in sig.

    (REFREIN)

    Lig skyn in die duister,

    Ons boodskap maak mense vry,

    Help hul om hoop te kry.

    Dagbreek is so naby,

    Lig begin oral versprei—

    Die nag’s verby.

  2. Dié wat slaap, moet nou wakker word,

    Want die tyd gaan verby.

    Ons bring hoop en aanmoediging;

    Bid dat hul redding kry.

    (REFREIN)

    Lig skyn in die duister,

    Ons boodskap maak mense vry,

    Help hul om hoop te kry.

    Dagbreek is so naby,

    Lig begin oral versprei—

    Die nag’s verby.

(Sien ook Joh. 3:19; 8:12; Rom. 13:11, 12; 1 Pet. 2:9.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel