Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Oktober bl. 5
  • Jehovah vind vreugde in lojale liefde—En jy?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah vind vreugde in lojale liefde—En jy?
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat beteken Jehovah se lojale liefde vir jou?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan(Studie-uitgawe) — 2021
  • Volg Jehovah se lojale liefde na
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Bly lojaal
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Bly lojaal
    Sing vir Jehovah
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Oktober bl. 5

SKATTE UIT GOD SE WOORD | HOSEA 1-7

Jehovah vind vreugde in lojale liefde—En jy?

Lojale liefde is liefde gemotiveer deur toegewydheid, opregtheid, lojaliteit en ’n hegte verbintenis. Jehovah het die voorbeeld van Hosea en sy ontroue vrou, Gomer, gebruik om ’n les in lojale liefde en vergifnis te leer.—Ho 1:2; 2:7; 3:1-5.

Gomer

Hoe het Gomer ’n gebrek aan lojale liefde getoon?

Die Israeliete buig voor ander gode neer

Hoe het Israel ’n gebrek aan lojale liefde getoon?

Hosea neem Gomer as sy vrou terug

Hoe het Hosea lojale liefde getoon?

Hoe het Jehovah lojale liefde getoon?

DINK HIEROOR NA: Hoe kan ek wys dat ek lojale liefde vir Jehovah het?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel