Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • th studie 18 bl. 21
  • Leersaam vir jou gehoor

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Leersaam vir jou gehoor
  • Leer hoe om beter te lees en onderrig
  • Soortgelyke materiaal
  • Entoesiasme
    Leer hoe om beter te lees en onderrig
  • Leersaam vir jou gehoor
    Vind baat by opleiding in die Teokratiese Bedieningskool
  • Probeer om die hart te bereik
    Leer hoe om beter te lees en onderrig
  • Praktiese waarde duidelik gemaak
    Leer hoe om beter te lees en onderrig
Sien nog
Leer hoe om beter te lees en onderrig
th studie 18 bl. 21

STUDIE 18

Leersaam vir jou gehoor

Teksverwysing

1 Korintiërs 9:19-23

WAT JY MOET DOEN: Help jou gehoor om self oor die onderwerp te dink sodat hulle voel dat hulle iets geleer het wat hulle sal help.

HOE OM DIT TE DOEN:

  • Dink aan wat jou gehoor alreeds weet. In plaas daarvan om dinge te herhaal wat hulle al voorheen gehoor het, help hulle om met nuwe oë na die onderwerp te kyk.

    Praktiese wenk

    Dek bekende punte vinniger, maar gaan stadiger wanneer jy gedagtes bespreek wat nuut is.

  • Doen navorsing en dink daaroor na. Wanneer dit moontlik is, kan jy minder bekende feite of onlangse gebeure gebruik om hoofgedagtes te verduidelik. Maar maak seker dat hierdie feite by jou materiaal pas.

    Praktiese wenk

    Terwyl jy die inligting ondersoek, kan jy jou vrae afvra soos ‘wat, hoekom, wanneer, waar en hoe’. Dit sal jou help om dieper na te dink oor die inligting. Maak jou onderrigting lewendig deur gedurende jou aanbieding ’n paar van hierdie vrae te vra en hulle dan te beantwoord.

  • Wys hoe jou gehoor by jou boodskap kan baat vind. Verduidelik hoe skriftuurlike gedagtes jou gehoor in hulle daaglikse lewe kan help. Bespreek spesifieke situasies, gesindhede en optrede wat op jou gehoor van toepassing is.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel