Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Maart bl. 9
  • Moenie dié navolg wat nie lojaal is nie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Moenie dié navolg wat nie lojaal is nie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Bied die uitdaging van lojaliteit die hoof
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
  • “U alleen is lojaal”
    Kom nader aan Jehovah
  • Dien lojaal saam met Jehovah se organisasie
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1997
  • Aanskou die lojales!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Maart bl. 9
Die grond skeur oop en sluk die rebelse Israeliete in.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Moenie dié navolg wat nie lojaal is nie

Korag, Datan en Abiram het teen Jehovah se reëling in opstand gekom en so gewys dat hulle nie lojaal is aan Jehovah nie. Jehovah het die rebelle en almal wat hulle kant gekies het, vernietig (Nu 16:26, 27, 31-33). Watter situasies kan ’n toets wees vir ons lojaliteit aan Jehovah? Watter Bybelvoorbeelde sal ons help om nie dié na te volg wat nie lojaal is nie?

KYK NA DIE VIDEO MOENIE DIÉ NAVOLG WAT DISLOJAAL WAS NIE, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • ’n Toneel uit die video ‘Moenie dié navolg wat dislojaal was nie’. Nadia stel haar voor hoe ’n seun vir haar ’n alkoholiese drankie by ’n wilde partytjie gee.

    Watter situasie was vir Nadia ’n toets, en watter waarskuwende voorbeeld het haar gehelp om lojaal te bly?

  • ’n Toneel uit die video ‘Moenie dié navolg wat dislojaal was nie’. ’n Broer wat ontsteld is, dink na oor die situasie wat hom pla.

    Watter situasie was ’n toets vir ’n broer wat teleurgesteld was, en watter waarskuwende voorbeeld het hom gehelp om lojaal te bly?

  • ’n Toneel uit die video ‘Moenie dié navolg wat dislojaal was nie’. Terrance stel hom voor hoe hy in die parkeerarea by ’n Koninkryksaal alleen met ’n geskeie suster praat.

    Watter situasie was vir Terrance ’n toets, en watter waarskuwende voorbeeld het hom gehelp om lojaal te bly?

  • ’n Toneel uit die video ‘Moenie dié navolg wat dislojaal was nie’. ’n Tienerbroer kyk na ’n skakel om aanlyn te dobbel wat iemand na sy selfoon gestuur het.

    Watter situasie was ’n toets vir ’n broer wat nog op skool was, en watter waarskuwende voorbeeld het hom gehelp om lojaal te bly?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel