Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Maart bl. 14
  • Is jy impulsief?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Is jy impulsief?
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • ’n Les in goeie kommunikasie
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Bid tot Jehovah en sê vir hom hoe jy regtig voel
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Abigail en Dawid
    My boek met Bybelverhale
  • Sy het goeie oordeel aan die dag gelê
    Volg hulle geloof na
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Maart bl. 14
Collage: 1. Dawid keer sy gewapende manne wanneer hulle Abigail en haar knegte met kosvoorraad ontmoet. 2. Abigail kniel nederig voor Dawid terwyl sy hom smeek.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Is jy impulsief?

Wat Dawid gevra het, was redelik, maar Nabal het hom en sy manne beledig (1Sa 25:7-11; ia 78 ¶10-12)

Dawid wou Nabal se manne doodmaak (1Sa 25:13, 21, 22)

Abigail het Dawid gekeer om iets te doen wat hom bloedskuldig sou maak (1Sa 25:25, 26, 32, 33; ia 80 ¶18)

VRA JOU AF: ‘Tree ek gewoonlik op sonder om te dink wanneer ek kwaad is, wanneer ek inkopies doen of wanneer ek mismoedig is? Of dink ek eers aan die gevolge voordat ek iets doen?’ – Spr 15:28; 22:3.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel