Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sjj lied 61
  • Voorwaarts, Getuies!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorwaarts, Getuies!
  • ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorwaarts, Getuies!
    Sing vir Jehovah
  • Voorwaarts, Getuies!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Voorwaarts, Koninkryksbedienaars!
    Sing vir Jehovah
  • Voorwaarts, preek getrou oor die Koninkryk!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
sjj lied 61

LIED 61

Voorwaarts, Getuies!

Gedrukte weergawe

(Lukas 16:16)

  1. 1. Moedig, standvastig in hierdie laaste dag,

    verdedig Gods knegte die waarheid met hul mag.

    Die Duiwel se teenstand is bloedig,

    maar deur krag van Jehovah bly hul moedig.

    (REFREIN)

    Gaan voorwaarts, Getuies, bly moedig en wees sterk!

    Geniet nou die voorreg om saam met God te werk!

    Vertel nou die nuus van die Koninkryk wat kom

    en wat seëninge bring vir die mensdom.

  2. 2. Knegte van Jah is nie bang of traag of lui;

    die wêreld se guns sal ons nooit probeer verkry.

    Ons dien God lojaal en met ywer,

    ons aanbidding is vlekkeloos en suiwer.

    (REFREIN)

    Gaan voorwaarts, Getuies, bly moedig en wees sterk!

    Geniet nou die voorreg om saam met God te werk!

    Vertel nou die nuus van die Koninkryk wat kom

    en wat seëninge bring vir die mensdom.

  3. 3. Mense verwerp nou die Koninkryk van God;

    hul laster Sy naam en hou aan om dit te spot.

    Verdedig nou Sy reputasie;

    loof Jehovah in elke stam en nasie.

    (REFREIN)

    Gaan voorwaarts, Getuies, bly moedig en wees sterk!

    Geniet nou die voorreg om saam met God te werk!

    Vertel nou die nuus van die Koninkryk wat kom

    en wat seëninge bring vir die mensdom.

(Sien ook Eks. 9:​16; Fil. 1:7; 2 Tim. 2:3, 4; Jak. 1:​27.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel