Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • nwt bl. 1922-1923
  • B14-B Mate, gewigte en munte (Deel 2)

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • B14-B Mate, gewigte en munte (Deel 2)
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Onderhofies
  • Munte en gewigte in die Hebreeuse Geskrifte
  • Munte en gewigte in die Christelike Griekse Geskrifte
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
B14-B Mate, gewigte en munte (Deel 2)

B14-B

Mate, gewigte en munte (Deel 2)

Gedrukte weergawe

Munte en gewigte in die Hebreeuse Geskrifte

Gera (1⁄20 sikkel)

0,57 g

10 gera = 1 beka

Beka

5,7 g

2 beka = 1 sikkel

Pim

7,8 g

1 pim = 2⁄3 sikkel

n Sikkel, die basiese Hebreeuse eenheid vir gewig

Sikkelgewig

Sikkel

11,4 g

50 sikkels = 1 mina

Mina

570 g

60 minas = 1 talent

Talent

34,2 kg

’n Dariek

Dariek (Persies, goud)

8,4 g

Esra 8:27

Munte en gewigte in die Christelike Griekse Geskrifte

’n Lepton

Lepton (Joods, koper of brons)

1⁄2 quadrans

Lukas 21:2

n Quadrans

Quadrans (Romeins, koper of brons)

2 lepta

Matteus 5:26

’n Assarion

Assarion (Romeins en provinsiaal, koper of brons)

quadranse

Matteus 10:29

’n Denarius

Denarius (Romeins, silwer)

64 quadranse

3,85 g

Matteus 20:10

1 dag se loon (12 uur)

’n Dragma

Dragma (Grieks, silwer)

3,4 g

Lukas 15:8

’n Didragma

Didragma (Grieks, silwer)

2 dragmas

6,8 g

Matteus 17:24

2 dae se loon

’n Tetradragma van Antiogië en ’n tertradragma van Tirus

Tetradragma van Antiogië

Tetradragma van Tirus (silwersikkel van Tirus)

Tetradragma (Grieks, silwer; ook silwerstater genoem)

4 dragmas

13,6 g

Matteus 17:27

4 dae se loon

’n Hoop dragmas, 100 dragmas is gelykstaande aan ’n mina

Mina

100 dragmas

340 g

Lukas 19:13

= ongeveer 100 dae se loon

’n Hoop silwermuntstukke wat ’n talent verteenwoordig

Talent

60 minas

20,4 kg

Matteus 18:24

Openbaring 16:21

= ongeveer 20 jaar se loon

’n Houer wat die gewig van ’n Romeinse pond kon hou

Pond (Romeins)

327 g

Johannes 12:3

‘’n Pond lekkerruik-olie, egte nardus’

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel