Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • nwt bl. 1900-1901
  • B5 Tabernakel en hoëpriester

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • B5 Tabernakel en hoëpriester
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Soortgelyke materiaal
  • ‘Staan vas en sien hoe Jehovah julle red’
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
B5 Tabernakel en hoëpriester

B5

Tabernakel en hoëpriester

Gedrukte weergawe

Kenmerke van die tabernakel

  1. 1 Ark (Eks 25:10-22; 26:33)

  2. 2 Gordyn (Eks 26:31-33)

  3. 3 Pilaar vir die gordyn (Eks 26:31, 32)

  4. 4 Heilige (Eks 26:33)

  5. 5 Allerheiligste (Eks 26:33)

  6. 6 Skerm (Eks 26:36)

  7. 7 Pilaar vir die skerm (Eks 26:37)

  8. 8 Kopervoetstuk (Eks 26:37)

  9. 9 Reukaltaar (Eks 30:1-6)

  10. 10 Tafel met offerbrode (Eks 25:23-30; 26:35)

  11. 11 Lampstaander (Eks 25:31-40; 26:35)

  12. 12 Tentdoek van linne (Eks 26:1-6)

  13. 13 Tentdoek van bokhaar (Eks 26:7-13)

  14. 14 Bedekking van ramsvelle (Eks 26:14)

  15. 15 Bedekking van robbevelle (Eks 26:14)

  16. 16 Paneelraam (Eks 26:15-18, 29)

  17. 17 Silwervoetstuk onder paneelraam (Eks 26:19-21)

  18. 18 Staaf (Eks 26:26-29)

  19. 19 Silwervoetstuk (Eks 26:32)

  20. 20 Koperkom (Eks 30:18-21)

  21. 21 Brandofferaltaar (Eks 27:1-8)

  22. 22 Voorhof (Eks 27:17, 18)

  23. 23 Ingang (Eks 27:16)

  24. 24 Hangende gordyne van linne (Eks 27:9-15)

Hoëpriester

Eksodus hoofstuk 28 beskryf die klere van Israel se hoëpriester in besonderhede

  • Tulband (Eks 28:39)

  • Heilige toewydingsteken (Eks 28:36; 29:6)

  • Onikssteen (Eks 28:9)

  • Kettinkie (Eks 28:14)

  • Borsstuk van oordeel met 12 edelstene (Eks 28:15-21)

  • Efod en sy geweefde lyfband (Eks 28:6, 8)

  • Blou moulose oorkleed (Eks 28:31)

  • Soom met klokkies en granaatjies (Eks 28:33-35)

  • Kleed van fyn linne met ’n blokkiespatroon (Eks 28:39)

  • Gebeure op die tydlyn

  • 1512 VHJ Tabernakel voltooi

  • 1026 VHJ Tempel ingewy

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel