Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g90 6/8 bl. 20-27
  • Blokkiesraaisel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Blokkiesraaisel
  • Ontwaak!—1990
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Dwars
  • Af
  • Dwars
  • Af
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1992
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1997
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1991
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1997
Sien nog
Ontwaak!—1990
g90 6/8 bl. 20-27

Blokkiesraaisel

Dwars

1. Petrus was een (Lukas 6:13)

4. Die Jodin wat deur koning Ahasveros koningin gemaak is in die plek van Vasti (Ester 2:17)

8. Migal het die huisgod daarmee bedek (1 Samuel 19:13)

10. Plek in Sebulon (Josua 19:13)

11. Een van Job se ‘troosters’ (Job 2:11)

12. Die woning van ’n koning (Psalm 45:16)

14. Besaleël se vader (Exodus 35:30)

15. Seun van Set wat 905 jaar oud geword het (Genesis 5:11)

17. ‘’n ------ jongman met ’n linnedoek om sy naakte lyf het Jesus gevolg’ (Markus 14:51)

19. Jesus is “die blink --------” Openbaring 22:16)

22. Jerusalem sal dit by die naam van Jehovah soek (Sefanja 3:12)

26. Sanherib se seuns het daarheen gevlug na hulle hom vermoor het (2 Konings 19:37)

28. As ’n slaaf s’n uitgeslaan is, moes hy vrygelaat word (Exodus 21:27)

29. Uitspruit (Genesis 40:10)

30. ’n Profeet wat ’n groot hongersnood gedurende die heerskappy van keiser Claudius voorspel het (Handelinge 11:28)

33. Plek aan die oostelike grens van Jerigo waar Josua en sy manskappe laer opgeslaan het (Josua 4:19)

35. Laban se oudste dogter (Genesis 29:16)

36. ’n Dorp by die Olyfberg naby Jerusalem (Mattheüs 21:1)

38. Gedissiplineer (Hebreërs 12:8, NAV)

39. Inwoners van Gasa (Rigters 16:2)

Af

1. Tydens ’n beleëring mag hulle nie ’n byl gebruik het om dit met die bome te doen nie (Deuteronomium 20:19)

2. Jesus se mede-erfgename sou in ’n ------- tot onverganklikheid opgewek word (1 Korinthiërs 15:52)

3. Jehovah is waardig om dit te ontvang (Openbaring 4:11)

4. ’n Voorvader van Jesus Christus (Lukas 3:25)

5. “Nou ken ek -------, maar eendag sal ek ten volle ken” [2 woorde] (1 Korinthiërs 13:12)

6. Iets openhartig sê (Markus 8:32)

7. Gesem was een (Nehemia 2:19)

9. Josef se vader (Lukas 3:23)

11. Daar het een in die middel van die tuin van Eden gestaan (Genesis 3:3)

13. Die versameling van die waters (Genesis 1:10)

16. Varke (2 Petrus 2:22)

18. ’n Groot en sterk boom (Amos 2:9)

20. Kaleb se byvrou (1 Kronieke 2:46)

21. Afstand (Rigters 18:22)

22. Jakob en Lea se sesde seun (Genesis 30:20)

23. Waardeur iemand ’n plek verlaat (Esegiël 43:11)

24. In teenstelling met die skare wou Pilatus Jesus ------- (Lukas 23:20)

25. Die mense van Sigem het op hom vertrou (Rigters 9:26)

26. Een van Esau se vrouens (Genesis 36:2)

27. Hy is na koning Hiskia gestuur om Jehovah te smaad (Jesaja 37:4)

31. Goliat se geboorteplek (1 Samuel 17:4)

32. Hout of ysterstutte van ’n wiel (1 Konings 7:33)

34. Dié koning is deur Samuel tereggestel (1 Samuel 15:33)

37. Sy is ná die man geskape (1 Timotheüs 2:13)

OPLOSSING VAN BLOKKIESRAAISEL OP BLADSY 27

Dwars

1. APOSTEL

4. ESTER

8. KOMBERS

10. NEA

11. BILDAD

12. PALEIS

14. URI

15. ENOS

17. SEKERE

19. MÔRESTER

22. SKUILING

26. ARARAT

28. TAND

29. BOT

30. AGABUS

33. GILGAL

35. LEA

36. BETFAGE

38. GETUG

39. GASIETE

Af

1. AFKAP

2. OOMBLIK

3. EER

4. ESLI

5. TENDELE

6. RONDUIT

7. ARABIER

11. BOOM

13. SEE

16. SOE

18. EIK

20. EFA

21. ENT

22. SEBULON

23. UITGANG

24. LOSLAAT

25. GAAL

26. ADA

27. RABSAKE

31. GAT

32. SPEKE

34. AGAG

37. EVA

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel