Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g97 8/22 bl. 32
  • “’n Skatkamer van kennis”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “’n Skatkamer van kennis”
  • Ontwaak!—1997
Ontwaak!—1997
g97 8/22 bl. 32

“’n Skatkamer van kennis”

’n Man wat by die tydskrif THENEWS van Lagos, Nigerië, werk, het aan die takkantoor van Jehovah se Getuies in daardie land geskryf en die Ontwaak! met die woorde hierbo beskryf. Hy het verduidelik:

“Elke keer wanneer ek ’n eksemplaar van die Ontwaak! lees, wil ek so graag aan julle skryf. Maar dikwels, wanneer ek op die punt staan om die brief te skryf, ontvang ek nog ’n eksemplaar van die tydskrif wat net so goed of in werklikheid beter is, waarin ek van voor af verdiep raak.

“Tot watter slotsom het ek gekom? Wat my betref, is die Ontwaak! ’n skatkamer van kennis. Ek sien selde ’n publikasie wat van so ’n hoë gehalte, so pragtig, so gebalanseerd is en so professioneel aangebied word. Dit is ’n geskenk aan die mensdom wat van onskatbare waarde is.

“Uit die diepte van my hart wil ek dít sê: ’n Miljoen keer dankie. Hou aan met die wonderlike werk.”

Ons is seker dat jy ook daarby sal baat vind as jy die Ontwaak! lees. As jy graag meer inligting wil hê oor hoe om nog ’n eksemplaar te ontvang of wil hê dat iemand jou by jou huis moet besoek om die Bybel met jou te bespreek, kan jy gerus skryf aan Wagtoring, Privaatsak X2067, Krugersdorp, 1740, Suid-Afrika of na die gepaste adres op bladsy 5.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel