Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g03 2/8 bl. 32
  • Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee?
  • Ontwaak!—2003
Ontwaak!—2003
g03 2/8 bl. 32

Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee?

◼ Hierdie buitebladfoto is in 1995 deur ’n ruimteteleskoop geneem. Die gasagtige stofwolke is in die Arendnewel. Wetenskaplikes glo dat sterre besig is om in hierdie wolke te vorm, wat “Pilare van die skepping” genoem word.

Ons is in goeie geselskap wanneer ons vra: Hoe het die heelal, ons planeet en ons lewe daarop ontstaan? En hoe hou dit verband met ’n bevredigende en sinvolle lewe?

Baie mense glo aan die skepping—dat daar ’n Skepper is wat vir ons omgee. Hou dit verband met ’n bevredigende en sinvolle lewe?

Hoe hou onlangse ontdekkings ten opsigte van ons brein en ons spraakvermoë met hierdie uiters belangrike geskil verband?

Waarom ondersoek party geleerde mense die Bybel, en behoort wat dit oor ’n Skepper sê vir ons en ons geliefdes van belang te wees?

Die boek met 192 bladsye Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee? bespreek dié vrae. Jy sal vind dat die duidelike antwoorde wat dit gee, jou kan help om jou lewe sinvoller te maak en om die grondslag vir ’n gelukkiger toekoms te lê.

Jy kan hierdie koepon invul en dit na die adres op die koepon of na die gepaste adres op bladsy 5 van hierdie tydskrif pos.

□ Lewer asseblief die boek Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee? by my af.

□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.

[Foto-erkenning op bladsy 32]

“Pilare van die skepping”: J. Hester and P. Scowen (AZ State Univ.), NASA

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel