Blokkiesraaisel
Dwars
1. Pleks van sulke wyn aan to bied, het Jesus goeie wyn voorgesit (Johannes 2:10)
7. Priester wat koning Sedekia na Jeremia gestuur het om te vra dat hy vir die koninkryk van Juda bid (Jeremia 37:3)
9. Een van die stede wat aan die kinders van Merari toegewys is (1 Kronieke 6:77)
10. Josua se vader (Josua 1:1)
11. Hierdie land is nie deur die laaste sewe plae oor Egipte getref nie (Eksodus 8:22)
12. Een van die ses getroue konings van Juda (2 Kronieke 15:17)
13. Hierdie vrou het Paulus se redevoering by die Areopagus gehoor en ’n gelowige geword (Handelinge 17:34)
16. Plek in die omgewing van Moses se graf (Deuteronomium 34:5, 6)
19. Omdat koning Asa God wou eer en ware aanbidding wou bevorder, het hy dit met die heilige pale gedoen (2 Kronieke 14:3)
22. In die hande van die vyand oorlewer (Matteus 26:14, 15)
24. “Want ‘elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, — gered word’” (Romeine 10:13)
25. Sy het ’n goeie voorbeeld van gasvryheid gestel (Handelinge 16:14, 15)
27. Boom met eiervormige vrug (Genesis 35:8, Die Bybel, 1953)
29. Paulus het hierdie stad verlaat om te voorkom dat hy gestenig word, maar het later daarheen teruggekeer (Handelinge 14:1-23)
30. Die apostel Paulus het Christene in hierdie gemeente aangespoor om “mekaar te verdra en mekaar vryelik te vergewe” (Kolossense 1:2; 3:13)
31. Volgens die Bybelverslag is dit op “die eerste dag van die ongesuurde koeke” geoffer (Markus 14:12)
Af
1. Jesus het gesê dat ons berge sal kan versit as ons geloof so groot soos dit is (Matteus 17:20)
2. Hulle was tirannieke bullebakke wat ander deur gewelddade neergevel het (Genesis 6:4)
3. ’n Seun van Asgur by sy vrou Hela (1 Kronieke 4:7)
4. Hy het Paulus verlaat omdat hy “die teenswoordige stelsel van dinge liefgehad het” (2 Timoteus 4:10)
5. Omdat Daniël en sy drie metgeselle nie deur die “lekkernye van die koning” verontreinig wou word nie, het hulle gevra om eerder hierdie soort kos te eet (Daniël 1:12)
6. Jehovah word weens sy oppergesag meer as 300 keer in die Bybel so genoem [2 woorde] (Handelinge 4:24)
8. Een van die vernaamste teenstanders van Jesus se apostels (Handelinge 4:6)
9. ’n “Seemonster” wat Farao en Egipte afgebeeld het (Jesaja 51:9, 10)
14. Salomo het hierdie diere ingevoer (1 Konings 10:22)
15. Hierdie Jaïriet was “’n priester van Dawid” (2 Samuel 20:26)
17. Maaltyd (1 Samuel 16:11)
18. Is gewerp om ’n datum vir die uitwissing van die Jode te bepaal (Ester 3:7)
20. Plek waar Jesus tereggestel is (Johannes 19:17, 18)
21. ’n Heilige lied of gedig wat in die lofprysing en aanbidding van God gebruik word (1 Korintiërs 14:26)
22. Jehovah gebruik dit in ’n figuurlike sin om ons te beskerm [enkelvoud] (Psalm 91:4)
23. Een van die seuns van Korag wat lojaal aan Jehovah en sy verteenwoordigers gebly het (Eksodus 6:24)
26. “Want die liefde wat die Christus het, — ons” (2 Korintiërs 5:14)
28. ’n Stad wat die Assiriërs genoem het toe hulle oor hulle verowerings gespog het (Jesaja 10:9)
Oplossing op bladsy 13
Oplossing dwars
1. MINDERWAARDIGE
7. SEFANJA
9. RIMMONO
10. NUN
11. GOSEN
12. ASA
13. DAMARIS
16. BETPEOR
19. AFGEKAP
22. VERRAAI
24. SAL
25. LIDIA
27. EIK
29. IKONIUM
30. KOLOSSE
31. PASGASLAGOFFER
Oplossing af
1. MOSTERDSAADJIE
2. NEFILIM
3. ETNAN
4. DEMAS
5. GROENTE
6. SOEWEREINEHEER
8. ANNAS
9. RAGAB
14. APE
15. IRA
17. ETE
18. PUR
20. GOLGOTA
21. PSALM
22. VLERK
23. ABIASAF
26. DRING
28. KALNO