Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 3/07 bl. 32
  • ’n Geleentheid wat jy nie moet misloop nie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Geleentheid wat jy nie moet misloop nie
  • Ontwaak!—2007
Ontwaak!—2007
g 3/07 bl. 32

’n Geleentheid wat jy nie moet misloop nie

“Hou aan om dit tot my gedagtenis te doen.” Ons Here Jesus Christus het hierdie woorde, wat in Lukas 22:19 gevind word, gesê toe hy die Herdenking van sy dood ingestel het. Dit is Jesus se dood wat die vooruitsig op die ewige lewe in Paradystoestande vir die mensdom moontlik gemaak het. Sy dood is dus iets wat ons moet onthou.

Sal jy dit vanjaar herdenk?

Aanvaar gerus hierdie uitnodiging van Jehovah se Getuies om hierdie belangrike gebeurtenis saam met hulle te herdenk. Dit sal ná sononder plaasvind op die dag wat met 14 Nisan op die Bybel se maankalender ooreenstem. Vanjaar is daardie datum Maandag 2 April. Jehovah se Getuies in jou omgewing sal vir jou kan sê waar en presies hoe laat hierdie geleentheid in jou omgewing gehou gaan word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel