Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping?
Skoolhoofde in Estland is genader en is die boek met die titel hierbo gewys. “Ons het al die Russiese skole in ons stad besoek”, het ’n onderwyser gesê. “Elke skool het ten minste een boek vir elke biologieonderwyser geneem, maar die meeste skole het tussen 15 en 40 boeke aangevra.”
Een skoolhoof het vol waardering geskryf: “Ek is beïndruk deur die duidelike wetenskaplike grondslag van die argumente wat ten gunste van die skepping aangevoer word. Die boek is objektief en pragtig geïllustreer. Ons sien daarna uit om die boeke in die klaskamer te gebruik.”
Jy kan hierdie boek met 256 bladsye aanvra deur die bygaande koepon in te vul en dit na die adres op die koepon of na die gepaste adres op bladsy 5 van hierdie tydskrif te pos.
□ Lewer asseblief hierdie boek by my af, sonder enige verpligting.
Dui taalvoorkeur aan.
□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.