Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 8/10 bl. 32
  • Hoe leer Jehovah se Getuies die Bybel aan ander?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe leer Jehovah se Getuies die Bybel aan ander?
  • Ontwaak!—2010
Ontwaak!—2010
g 8/10 bl. 32

Hoe leer Jehovah se Getuies die Bybel aan ander?

Hulle doen dit onderwerp vir onderwerp, gewoonlik deur gebruik te maak van die studiehulp Wat leer die Bybel werklik? Die 19 hoofstukke daarin sluit die volgende in:

“Wat is die waarheid omtrent God?”

“Wie is Jesus Christus?”

“Waar is die dooies?”

“Lewe ons in ‘die laaste dae’?”

“Waarom laat God lyding toe?”

“Hoe om jou gesinslewe gelukkig te maak”

Studente word genooi om vrae te vra en om self te sien wat die antwoorde in die Bybel is. Later kan hulle, op grond van hulle studie van die Bybel, self besluit watter godsdiens hulle wil volg.

Jy kan ’n persoonlike Bybelstudie sowel as ’n eksemplaar van die boek aanvra deur die bygaande koepon in te vul en dit na die adres op die koepon of na die gepaste adres op bladsy 5 van hierdie tydskrif te pos.

□ Lewer asseblief ’n eksemplaar van hierdie boek by my af, sonder enige verpligting.

□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel