Vir gesinsbespreking
Wat is verkeerd in hierdie prent?
Lees Johannes 6:5-13. Watter drie dinge in hierdie prent is verkeerd? Skryf jou antwoorde hieronder neer, en voltooi die prent deur dit in te kleur.
1. ․․․․․
2. ․․․․․
3. ․․․․․
VIR BESPREKING:
Wat het Jesus die dissipels gevra om bymekaar te maak, en waarom? Wat leer dit jou omtrent Jesus? Wat kan jy doen sodat jy niks mors nie?
GESINSAKTIWITEIT:
Lees die Bybelverslag saam. Indien moontlik, kan een gesinslid die verteller se woorde lees, ’n tweede Jesus se woorde, ’n derde Filippus s’n en ’n vierde Andreas s’n.
Versamel en leer
Knip uit, vou in die helfte en bêre
BYBELKAART 1 JOSUA
VRAE
A. Hoe het Josua en sy leër die mure van Jerigo inmekaar laat stort?
B. Voltooi Josua se woorde: “Wat my en my huis betref, . . . ”
C. Watter ander naam het Josua gehad?
[Tabel]
4026 V.H.J. Adam geskep
Het omstreeks 1500’s V.H.J. gelewe
1 H.J.
98 H.J. Laaste Bybelboek geskryf
[Kaart]
Het uit Egipte na die Beloofde Land getrek
EGIPTE
BELOOFDE LAND
JOSUA
PROFIEL
Seun van Nun. Hy was Moses se dienaar en is later as die leier van Israel aangestel (Eksodus 33:11; Deuteronomium 34:9; Josua 1:1, 2). Josua het God se volk vreesloos tot in die Beloofde Land gelei. Hy het op Jehovah se beloftes vertrou, sy leiding gevolg en hom getrou gedien.
ANTWOORDE
A. Hulle het God gehoorsaam deur om die stad te trek.—Josua 6:1-27.
B. “. . . ons sal Jehovah dien.”—Josua 24:15.
C. Hosea.—Numeri 13:8, 16.
Volke en lande
4. My naam is Victor. Ek is 7 en woon in Malawi, in Afrika. Omtrent hoeveel Getuies van Jehovah is daar in Malawi? Is dit 750, 7 500 of 75 000?
5. Watter kolletjie wys waar ek woon? Trek ’n sirkel daarom, en maak ’n kolletjie waar jy woon en kyk hoe naby jy aan Malawi is.
A
B
C
D
Prentejag vir kinders
Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.
● Antwoorde op vrae op bladsye 30 en 31 is op bladsy 22
ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSYE 30 EN 31
1. ’n Seuntjie moet die kos vashou, nie ’n dogtertjie nie.
2. Daar moet vyf brode wees, nie vyf appels nie.
3. Daar moet twee visse wees, nie twee mielies nie.
4. 75 000.
5. C.