Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 3/12 bl. 32
  • Hoe beskou jy Jesus?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe beskou jy Jesus?
  • Ontwaak!—2012
Ontwaak!—2012
g 3/12 bl. 32

Hoe beskou jy Jesus?

Is jy geneig om aan Jesus te dink as ’n pasgebore baba, ’n sterwende man of ’n verhewe Koning?

Die Bybel openbaar dat Jesus tans ’n magtige Koning is. Maar wat beteken dit vir jou?

Baie mense glo dat Jesus vir hulle gesterf het. Maar hoe kan een man se dood byna 2 000 jaar gelede vandag vir ander lewe beteken?

Jy word hartlik genooi om na die skriftuurlike antwoorde op hierdie vrae te kom luister. Hierdie inligting sal aangebied word wanneer Jehovah se Getuies bymekaarkom om Jesus se dood te herdenk. Vanjaar sal die herdenking op Donderdag 5 April, ná sononder, gehou word.

Vind gerus by Jehovah se Getuies in jou omgewing uit presies waar en hoe laat dit gehou sal word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel