Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 11/12 bl. 32
  • Wat kinders van ouers nodig het

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat kinders van ouers nodig het
  • Ontwaak!—2012
Ontwaak!—2012
g 11/12 bl. 32

Wat kinders van ouers nodig het

Kinders was nog nooit aan soveel geweld en sedelik verlagende gebruike blootgestel as wat vandag die geval is nie. Daarom het ons kinders sedelike en geestelike leiding nodiger as ooit tevore. Waar kan ouers hulp vind om hulle kinders op te lei? Talle suksesvolle ouers wend hulle tot die Bybel omdat hulle besef dat die leiding wat dit oor die lewe en sedelike waardes voorsien, steeds ongeëwenaard is.

Om ouers te help om hulle kinders te leer, het Jehovah se Getuies die boek Leer by die Groot Onderwyser saamgestel. Die 48 hoofstukke in die boek sluit die volgende in: “Gehoorsaamheid beskerm jou”, “Hoekom ons moet vergewe”, “Hoekom ons nie leuens moet vertel nie”, “Hulp om ons vrese te bowe te kom” en “Hoekom ons moet werk”.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel