Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w06 3/15 bl. 32
  • Herdenk dit saam met ons—Woensdag 12 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Herdenk dit saam met ons—Woensdag 12 April
  • ie Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2006
ie Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2006
w06 3/15 bl. 32

Herdenk dit saam met ons—Woensdag 12 April

’n Aand om te onthou

Op die aand voordat Jesus Christus gesterf het, het hy die Herdenking van sy dood ingestel. Jesus het wyn en ongesuurde brood as simbole gebruik en beveel: “Hou aan om dit tot my gedagtenis te doen.”—Lukas 22:19.

Jehovah se Getuies nooi jou hartlik uit om saam met hulle Jesus te gehoorsaam deur hierdie jaarlikse herdenking te vier. Sien gerus die agterkant van hierdie strooibiljet of vind by Jehovah se Getuies in jou omgewing uit presies waar en hoe laat die viering gehou sal word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel