Onderwerpindeks vir Die Wagtoring 2010
Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn
ALLERLEI
Aäron nie gestraf omdat hy goue kalf gemaak het nie, 5/15
Alkohol—God se beskouing, 1/1
Apologete, 6/1
Balsem van Gilead, 6/1
Beïnvloed sterre jou lewe? 6/1
Belydenis van sondes, 9/1
Berei miere voedsel in somer voor? 7/1
‘Brandmerke van slaaf van Jesus’ (Ga 6:17), 11/1
By ’n godsdiensgroep aansluit? 11/1
Calvinisme, 9/1
“Dolkstekers” (Han 21:38), 3/1
Drie-eenheid, 2/1
Eersgebore seun, 5/1
Eertydse seereise verder as Middellandse See, 3/1
Einde naby? 8/1
Gaan alle goeie mense hemel toe? 2/1
Geheim wat jy vir ander kan vertel, 12/1
Geskriftedosies, 5/1
Goud van Ofir, 6/1
“Grootgeword by Jehovah” (Samuel), 10/1
Haar hart in gebed uitgestort (Hanna), 7/1
Haran—Eertydse miernes van bedrywigheid, 5/15
Heilige gees, 10/1
Het mense in Bybeltye werklik so lank gelewe? 12/1
“Hoogtes”, 8/1
Kan dooies lewendes help? 1/1
Koning se skinker, 7/1
Koninkryk wat aarde sal verander, 10/1
Markus—“Nuttig om diens te verrig”, 3/15
Melaatse word genees (Naäman), 11/1
Mens geskep as seun van God, 3/1
‘Mens se dae 120 jaar’ (Ge 6:3), 12/15
“Nuwe wyn in ou wynsakke” (Lu 5:37, 38), 3/1
Pad waarmee Paulus gereis het (Via Appia), 1/1
Rebekka, 2/1
Reise na mees afgeleë deel van aarde, 11/1
Sal aarde altyd genoeg oplewer? 3/1
Sal aarde vergaan? 1/1
Sinagoges, 4/1
Skeepvaart in Paulus se dag gevaarlik, 2/1
Skryfbordjie (Lu 1:63), 1/1
Sonde, 6/1
Spanning tussen Jode en Samaritane, 10/1
Stadspoort, 6/1
Sterk drank in Bybeltye, 2/1
Talespraak, 10/1
“Triomftog” (2Ko 2:14-16), 8/1
Vleis aan afgode geoffer, 10/1
Vroeë Christelike godsdiens en gode van Rome, 5/15
Vrystede toevlugsoorde vir misdadigers? 11/1
Waak daarteen om bedrieg te word, 9/1
Waar het Kain sy vrou gekry? 9/1
Waar hulle gewoon het (vroeë Christene), 1/1
Waar is Bybelse Paradys? 12/1
Waarom mense slegte dinge doen, 9/1
“Werkers by die huis” (Tit 2:5), 2/1
Wie woon in die geesteryk? 12/1
BYBEL
Esegiël 18:20 nie weerspreking van Eksodus 20:5 nie, 3/15
God se geïnspireerde Woord? 3/1
Sewe stappe om by Bybellees baat te vind, 7/1
Verander lewens, 2/1, 5/1, 8/1, 11/1
Vertel dit hele verhaal oor Jesus? 4/1
Vroeë uitgewer bevorder, 7/1
Waarom jy Evangelies kan vertrou, 3/1
Waarom Matteus woorde uit Sagaria aan Jeremia toegeskryf het, 12/1
Wys profesie na staat Israel? 11/1
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Behou “suiwerheid van hart”, 3/15
Besorgdheid oor enkelouers, 12/1
Betoon eer aan bejaardes, 5/15
Bly in God se guns ondanks veranderinge, 3/15
By Heer vergifnis geleer (Petrus), 4/1
Eerste huweliksjaar, 8/1
Gebed, 10/1
Gebruik elke dag tot heerlikheid van God, 1/15
Geheime van vergenoegdheid, 11/1
Help jongmense vertroud raak met Jehovah se organisasie, 10/15
Help kinders uitdagings die hoof bied, 1/15
Help vriend wat siek is, 7/1
Herdoop, 2/15
Is dit werklik oneerlik? 6/1
“Kind se reg op geestelike ontwikkeling”, 2/15
Leer kinders lief wees vir lees en studie, 7/15
‘Lê jou toe op onderrigting’, 7/15
Les in God se barmhartigheid (Jona), 3/1
Lojaal ondanks beproewinge (Petrus), 1/1
Maak verantwoordelike kinders groot, 5/1
“Moenie bang wees nie. Ek sal jou help”, 7/15
Moet jy weeklikse Sabbat hou? 2/1
Nederige en moedige man (Jona), 1/1
Neem standpunt in vir oortuigings! (Jeremia), 5/1
Oefen waarnemingsvermoëns, 5/15
Praat met jou kinders oor seks, 11/1
Skoonouers, 2/1
Sorg vir siek familielid, 5/15
Stry teen negatiewe gevoelens, 10/1
“Tot die dood ons skei”, 3/1
Verskonings, 10/15
Vertroos die bedroefdes, 11/1
Vind lojale vriende, 7/1
Waarom stiptelik wees, 8/15
Wanneer huweliksmaat vertroue skend, 6/15
Wanneer woonplek gedeel word, 2/15
Wat sal jou kind sê? 12/15
Weduwees en wewenaars, 5/1
Weerstaan druk van openbare mening, 8/15
Weerstaan sataniese propaganda, 2/15
Wees altyd eerlik, 3/1
Wees “heeltemal veilig”, 4/15
‘Wees volmaak soos hemelse Vader’, 11/15
JEHOVAH
Begin gehad? 7/1
Beskou as jou Vader? 2/15
Gee ons wilsvryheid, 9/1
Gelyke geleentheid om te leer ken? 8/1
Het God ons verlaat? 5/1
“Hoorder van gebed”, 10/1
‘Jou koninkryk sal bestendig wees’ (Dawid), 4/1
Ken die hart, 12/1
Ken jy God by name? 7/1
Laat jy Jehovah jou uitvra? 4/15
Lojaliteit, 6/1
Luister na hulpgeroep van geringe, 11/15
Naam in Egiptiese tempel, 5/1
Onpartydig, 9/1
Oorlog teen Kanaäniete, 1/1
‘Sal hom laat vind’ (1Kr 28:9), 11/1
“Sien wat die hart is”, 3/1
Soek na die goeie, 7/1
Spyt voel? 2/1
“Tel jou seun op” (seun opgewek), 8/1
Vervuller van beloftes, 1/1
Waarom die ewige lewe aanbied? 1/1
Wanneer “gebroke en verbryselde hart” vergifnis soek, 5/1
Wil hê jy moet “heeltemal veilig” wees, 4/15
JEHOVAH SE GETUIES
Australië se verre noordelike eilande, 5/1
Benut geleenthede (Finland), 7/15
Beoefen hulle geloofsgenesing? 10/1
Beskouing van geloofsvermenging, 6/1
Boek wat jongmense help (Jongmense vra, Deel 2), 2/15
Bulgarye, 9/15
Gedenkmaal, 3/1
Gileadgraduerings, 2/1, 8/1
Grenada, 9/1
Haïti, 12/1
‘Help my om hart te bereik’ (Nations-boekie), 10/15
Jaarvergadering, 6/15
Koninkryksale, 5/1
Nooit te laat om God te dien nie (Spanje), 12/15
‘Offer vir Jehovah’ (bydraes), 11/15
Ope uitnodiging (Bethelhuise), 8/15
Papoea-Nieu-Guinee, 3/1
Suid-Afrika, 6/1
JESUS CHRISTUS
Aartsengel Migael? 4/1
Geleer om gehoorsaam te wees, 4/1
Geskiedkundige persoon, 4/1
Hoekom nie haastig nie, 8/1
Hoe om te volg, 5/1
Leringe oor geesskepsele, 11/1
Leringe oor geluk, 8/1
Leringe oor ware aanbidding, 2/1
Man wat wêreld verander het, 4/1
Mense wat geskryf het oor, 6/1
Mites teenoor feite, 4/1
Nie by politiek betrokke nie, 7/1
Timmerman, 8/1
Verwant aan apostels? 9/1
Verwant aan Johannes die Doper? 9/1
Vrou se sondes vergewe, 8/15
Waarom Christus genoem, 4/1
Waarom verwerp, 12/1
Wyse manne wat besoek het, 12/1
LEWENSVERHALE
Beproewinge versterk vertroue in Jehovah (A. Dello Stritto), 4/15
Besig in Jehovah se organisasie (V. Zubko), 10/15
Diens in tyd van vermeerdering (H. Harris), 9/15
‘Dinge wat hy gedoen het, het saam met hom gegaan’ (T. Jaracz), 11/15
God ‘doen groot dinge’ (M. Raj), 12/1
Krag van Bybelwaarheid (V. Fraese), 12/15
Vertrou op Jehovah (E. Schmidt), 9/1
STUDIEARTIKELS
Aangename woorde bevorder goeie verhoudings, 6/15
Blyk van onverdiende goedhartigheid om aan Jehovah te behoort, 1/15
Broers—Saai met oog op gees en streef voorregte na! 5/15
Christelike eenheid verheerlik God, 9/15
“Die gees en die bruid hou aan om te sê: ‘Kom!’” 2/15
‘Die gees ondersoek die diep dinge van God’, 7/15
Doen soveel moontlik in die groot geestelike oeswerk, 7/15
Eenheid is ’n kenmerk van ware aanbidding, 9/15
“Een is julle Leier, die Christus”, 9/15
Een kudde, een herder, 3/15
Gebruik “die swaard van die gees” op vaardige wyse, 2/15
Gedoop in die naam van wie en wat? 3/15
Heilige gees se rol in vervulling van Jehovah se voorneme, 4/15
Help jy Christelike vergaderinge opbouend maak? 10/15
Hoe die losprys ons red, 8/15
Hoe Jesus die regverdigheid van God verheerlik, 8/15
Hou aan om die gemeente op te bou, 6/15
‘Hou aan om die kwaad te oorwin’ deur woede te beheers, 6/15
Hou aan om eers “sy regverdigheid” te soek, 10/15
Jehovah is ons Soewereine Heer! 11/15
Jehovah se manier van regeer geregverdig! 1/15
Jongmense—Laat God se Woord julle lei, 11/15
Jongmense—Versterk julle begeerte om Jehovah te dien, 4/15
Jongmense—Wat sal julle met julle lewe doen? 11/15
Jongmense—Weerstaan portuurdruk, 11/15
Laat “die wet van liefderyke goedhartigheid” jou tong bewaak, 8/15
Maai seëninge deur God se geesgerigte Koning! 12/15
Mans, onderwerp julle julle aan Christus se hoofskap? 5/15
Moenie Jehovah se heilige gees bedroef nie, 5/15
Neem jy die leiding in eerbetoning aan medegelowiges? 10/15
“Nou is die besonder aanneemlike tyd”, 12/15
Ons Leier tree vandag daadwerklik op, 9/15
Ons moet Jehovah se seën ernstig soek, 9/15
Ons sal in ons onkreukbaarheid wandel! 11/15
‘Regverdiges sal so helder soos die son skyn’, 3/15
Satan se manier van regeer sal beslis misluk, 1/15
Sing vir Jehovah! 12/15
‘Spreek die woord van God met vrymoedigheid’, 2/15
Vind sekuriteit onder God se volk, 6/15
Volg jy die Christus ten volle? 4/15
Vroue, waarom julle aan hoofskap onderwerp? 5/15
Waarom jou aan Jehovah toewy? 1/15
Wandel deur gees en leef jou toewyding na, 3/15
Wat Jehovah se dag sal openbaar, 7/15
‘Watter soort mense behoort julle te wees!’ 7/15
Wees ’n ware volgeling van Christus, 1/15
Wees ywerig vir ware aanbidding, 12/15
Welkom op die beste lewensweg! 2/15
Wend jou oë af van waardelose dinge! 4/15
“Wie het die denke van Jehovah leer ken?” 10/15
Wie kan diegene verlos wat om hulp roep? 8/15
Word verkwik deur geestelike dinge, 6/15