Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • wp17 nr. 3 bl. 16
  • Wat sê die Bybel?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat sê die Bybel?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2017
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Sal daar ooit ware geregtigheid op die aarde wees?
  • Gee God meer om vir een groep mense as vir ’n ander?
  • Jehovah—die bron van ware geregtigheid en regverdigheid
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1998
  • “Al sy weë is geregtigheid”
    Kom nader aan Jehovah
  • Sal daar ooit geregtigheid wees?
    Nog onderwerpe
  • Geregtigheid binnekort vir alle nasies
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2017
wp17 nr. 3 bl. 16
Mense van verskillende rasse

Wat sê die Bybel?

Sal daar ooit ware geregtigheid op die aarde wees?

Wat sou jy sê?

  • Ja

  • Nee

  • Miskien

Wat die Bybel sê

“Ek weet goed dat Jehovah die wettige eis van die geteisterde, die reg van die armes, sal behartig” (Psalm 140:12). Onder God se Koninkryk sal daar ware geregtigheid op die aarde wees.

Wat kan ons nog uit die Bybel leer?

  • God sien die ongeregtigheid wat nou op die aarde plaasvind, en hy sal dit regstel.—Prediker 5:8.

  • God se geregtigheid sal vrede en veiligheid op die aarde moontlik maak.—Jesaja 32:16-18.

Gee God meer om vir een groep mense as vir ’n ander?

Party mense glo dat God spesifieke groepe mense geseën of vervloek het. Ander glo weer dat God almal dieselfde behandel. Wat dink jy?

Wat die Bybel sê

“God [is] nie partydig . . . nie, maar in elke nasie is die mens wat hom vrees en regverdigheid beoefen, vir hom aanneemlik” (Handelinge 10:34, 35). In God se oë is alle mense gelyk.

Wat kan ons nog uit die Bybel leer?

  • Die Bybel het “goeie nuus” vir “elke nasie en stam en taal en volk”.—Openbaring 14:6.

Om meer te leer oor wanneer ware geregtigheid die aarde sal vul, sien hoofstuk 3 van hierdie boek, die boek Wat leer die Bybel werklik?, uitgegee deur Jehovah se Getuies

Ook beskikbaar by www.pr2711.com/af

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel