Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 September bl. 3
  • ‘Wandel in die wet van Jehovah’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘Wandel in die wet van Jehovah’
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Vertrou op Jehovah se woord
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2005
  • Geluk te midde van ’n wettelose, liefdelose wêreld
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
  • Laat God se woord jou pad verlig
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2005
  • Die herinneringe en bevele van die God van ’n nuwe stelsel
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 September bl. 3

SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 119

‘Wandel in die wet van Jehovah’

Om in die wet van Jehovah te wandel, beteken dat ons ons gewillig aan goddelike leiding moet onderwerp. Ons het talle goeie voorbeelde in die Bybel van diegene wat, soos die psalmis, Jehovah se wet gehoorsaam het en op hom vertrou het.

Die psalmis gebruik sy staf om te loop

Ware geluk hang daarvan af dat ons in God se wet wandel

119:1-8

Josua lees ’n boekrol

Josua het getoon dat hy Jehovah se leiding heeltemal vertrou. Hy het geweet dat hy met sy hele hart op Jehovah moet vertrou om gelukkig en suksesvol te wees

God se Woord gee ons die moed wat ons nodig het om beproewinge in die lewe te hanteer

119:33-40

Jeremia bid

Jeremia het getoon dat hy in moeilike omstandighede moedig is en op Jehovah vertrou. Hy het sy lewe eenvoudig gehou en in sy toewysing volhard

Juiste kennis van God se Woord gee ons moed om te preek

119:41-48

Paulus getuig vir gowerneur Feliks

Paulus was nie bang om God se boodskap aan enigiemand te vertel nie. Hy het heeltemal vertrou dat Jehovah hom sal help toe hy moedig vir goewerneur Feliks getuig het

Die psalmis gebruik sy staf om te loop

In watter situasies kan ek meer moed toon wanneer ek vir ander getuig?

  • Skool

  • Werk

  • Familie

  • Ander

Psalm 119 is alfabeties gerangskik. Dit het waarskynlik as ’n geheuehulp gedien. Die psalm het 22 strofes, wat elkeen 8 verse het. Elke vers in ’n strofe begin met dieselfde letter van die Hebreeuse alfabet. Omdat daar 22 letters in die Hebreeuse alfabet is, het hierdie psalm 176 verse, wat dit die langste psalm in die Bybel maak.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel