Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w24 Januarie bl. 32
  • Idees vir persoonlike studie en gesinsaanbidding

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Idees vir persoonlike studie en gesinsaanbidding
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2024
  • Soortgelyke materiaal
  • Hulp vir gesinne
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Idees vir gesinsaanbidding en persoonlike studie
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Hoe kan ons God op ’n aanvaarbare manier aanbid?
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
  • Gesinne, loof God as deel van sy gemeente
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1999
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2024
w24 Januarie bl. 32

STUDIEWENK

Idees vir persoonlike studie en gesinsaanbidding

Ons aanbid Jehovah nie net as groot groepe by ons vergaderinge en byeenkomste nie, maar ook as individue en gesinne. Hier is ’n paar idees van dinge wat jy vir jou persoonlike studie en gesinsaanbidding kan doen:

  • Berei voor vir gemeentelike vergaderinge. Jy kan ook die liedjies oefen en almal in die gesin help om ’n antwoord voor te berei.

  • Lees ’n Bybelverslag. Teken daarna ’n prentjie van ’n gebeurtenis in die verslag of skryf iets neer wat jy geleer het.

  • Ondersoek ’n gebed in die Bybel, en bespreek hoe dit jou kan help om jou gebede te verbeter.

  • Kyk ’n teokratiese video, en bespreek dit dan met ander of skryf ’n paragraaf daaroor.

  • Berei voor vir die bediening, en hou dalk ’n oefensessie.

  • Kyk na die skepping, en dink na oor of bespreek wat dit jou oor Jehovah leer.a

a Sien die artikel “Leer meer oor Jehovah deur sy skepping” in Die Wagtoring van Maart 2023.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel