Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 33
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Genesis

      • Jakob ontmoet Esau (1-16)

      • Jakob reis na Sigem (17-20)

Genesis 33:1

Kruisverwysings

  • +Ge 32:6
  • +Ge 32:22

Genesis 33:2

Kruisverwysings

  • +Ge 30:7, 12
  • +Ge 30:19
  • +Ge 30:22-24

Genesis 33:5

Kruisverwysings

  • +Ge 32:22; Ps 127:3

Genesis 33:7

Kruisverwysings

  • +Ge 33:2

Genesis 33:8

Kruisverwysings

  • +Ge 32:16
  • +Ge 32:4, 5

Genesis 33:9

Kruisverwysings

  • +Ge 36:6, 7

Genesis 33:10

Kruisverwysings

  • +Ge 32:11, 20

Genesis 33:11

Kruisverwysings

  • +Ge 32:13-15
  • +Ge 30:43

Genesis 33:13

Kruisverwysings

  • +Ge 31:17

Genesis 33:14

Kruisverwysings

  • +Ge 32:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/11/1, bl. 18

Genesis 33:17

Voetnote

  • *

    Beteken “hutte; skuilings”.

Kruisverwysings

  • +Jos 13:24, 27; 1Kn 7:46

Genesis 33:18

Kruisverwysings

  • +Ge 25:20; 28:6
  • +Jos 24:1
  • +Ge 10:19; 12:6

Genesis 33:19

Kruisverwysings

  • +Jos 24:32; Han 7:15, 16

Genesis 33:20

Kruisverwysings

  • +Ge 35:1, 7

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Gen. 33:1Ge 32:6
Gen. 33:1Ge 32:22
Gen. 33:2Ge 30:7, 12
Gen. 33:2Ge 30:19
Gen. 33:2Ge 30:22-24
Gen. 33:5Ge 32:22; Ps 127:3
Gen. 33:7Ge 33:2
Gen. 33:8Ge 32:16
Gen. 33:8Ge 32:4, 5
Gen. 33:9Ge 36:6, 7
Gen. 33:10Ge 32:11, 20
Gen. 33:11Ge 32:13-15
Gen. 33:11Ge 30:43
Gen. 33:13Ge 31:17
Gen. 33:14Ge 32:3
Gen. 33:17Jos 13:24, 27; 1Kn 7:46
Gen. 33:18Ge 25:20; 28:6
Gen. 33:18Jos 24:1
Gen. 33:18Ge 10:19; 12:6
Gen. 33:19Jos 24:32; Han 7:15, 16
Gen. 33:20Ge 35:1, 7
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Genesis 33:1-20

Genesis

33 Toe Jakob opkyk, het hy Esau sien aankom, en daar was 400 manne by hom.+ Daarom het hy die kinders tussen Lea, Ragel en die twee diensmeisies verdeel.+ 2 Hy het die diensmeisies en hulle kinders voor gesit,+ Lea en haar kinders agter hulle+ en Ragel+ en Josef heel agter. 3 Daarna het hy voor hulle uit gegaan en sewe keer na die grond toe neergebuig terwyl hy nader aan sy broer gekom het.

4 Maar Esau het na hom toe gehardloop en hom omhels en hom gesoen, en hulle het in trane uitgebars. 5 Toe Esau die vrouens en die kinders sien, het hy gevra: “Wie is die mense by jou?” En Jakob het gesê: “Die kinders met wie God u kneg geseën het.”+ 6 Toe het die diensmeisies saam met hulle kinders vorentoe gekom en neergebuig, 7 en Lea het ook saam met haar kinders vorentoe gekom en neergebuig. Daarna het Josef saam met Ragel vorentoe gekom, en hulle het neergebuig.+

8 Esau het gevra: “Wat is die doel van hierdie hele groep reisigers wat ek teëgekom het?”+ Hy het geantwoord: “Om my heer se goedkeuring te kry.”+ 9 Toe het Esau gesê: “Ek het baie besittings, my broer.+ Hou wat joune is.” 10 Maar Jakob het gesê: “Nee, asseblief! As ek u goedkeuring het, aanvaar my geskenk, want ek het dit saamgebring omdat ek u wou sien. Toe ek u sien en u my met ope arms ontvang het,+ was dit asof ek God gesien het. 11 Aanvaar asseblief hierdie seën, hierdie geskenk wat na u toe gebring is,+ want God was baie goed vir my, en ek het alles wat ek nodig het.”+ En hy het so by hom aangedring dat hy dit uiteindelik geneem het.

12 Later het Esau gesê: “Laat ons verder gaan, en laat ek voor jou uit gaan.” 13 Maar hy het vir hom gesê: “My heer, u weet goed dat die kinders nog jonk is+ en dat daar skape en beeste onder my sorg is met kleintjies wat nog aan hulle drink. As hulle net vir een dag te vinnig aangedryf word, sal die hele kudde doodgaan. 14 Laat my heer asseblief voor sy kneg uit gaan, maar ek sal teen ’n stadiger pas verder reis, volgens die pas van my vee en van die kinders, totdat ek by my heer in Seïr aankom.”+ 15 Toe het Esau gesê: “Laat my asseblief van my mense by jou los.” Maar hy het gesê: “Dit is regtig nie nodig nie. Ek wil net my heer se goedkeuring hê.” 16 Esau het op daardie dag vertrek om na Seïr terug te gaan.

17 Jakob het na Sukkot+ gereis, en hy het vir hom ’n huis gebou en skuilings vir sy diere gemaak. Daarom het hy die plek Sukkot* genoem.

18 Nadat Jakob van Paddan-Aram+ af gereis het, het hy veilig by die stad Sigem,+ in die land Kanaän,+ aangekom, en hy het sy kamp naby die stad opgeslaan. 19 Toe het hy ’n stuk van die veld waar hy sy tent opgeslaan het, vir 100 geldstukke gekoop by die seuns van Hemor, die pa van Sigem.+ 20 Daar het hy ’n altaar opgerig en dit genoem: God is die God van Israel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel