Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 25:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En Jehovah het vir haar gesê: “Twee nasies is in jou moederskoot,+ en twee volksgroepe sal uit jou liggaam geskei word;+ en die een volksgroep sal sterker wees as die ander volksgroep,+ en die oudste sal die jongste dien.”+

  • Genesis 27:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Laat volke jou dien en laat volksgroepe laag voor jou buig.+ Word meester oor jou broers, en laat die seuns van jou moeder laag voor jou buig.+ Mag almal wat jou vervloek, vervloek wees, en mag almal wat jou seën, geseënd wees.”+

  • Romeine 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 vir haar gesê: “Die oudste sal die slaaf van die jongste wees.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel