Eksodus 15:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jah is my sterkte en my mag,+ want hy kom tot my redding.+Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verhef.+ Deuteronomium 26:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Jy het Jehovah vandag laat sê dat hy jou God sal word terwyl jy in sy weë wandel en sy voorskrifte+ en sy gebooie+ en sy regterlike beslissings+ onderhou en na sy stem luister.+
2 Jah is my sterkte en my mag,+ want hy kom tot my redding.+Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verhef.+
17 Jy het Jehovah vandag laat sê dat hy jou God sal word terwyl jy in sy weë wandel en sy voorskrifte+ en sy gebooie+ en sy regterlike beslissings+ onderhou en na sy stem luister.+