Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daarop het God in die nag in ’n droom by Abimeʹleg gekom en vir hom gesê: “Kyk, jy is so goed as dood weens die vrou wat jy geneem het,+ aangesien sy aan ’n ander eienaar as vrou behoort.”+

  • Matteus 27:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Terwyl hy op die regterstoel gesit het, het sy vrou bowendien na hom toe gestuur en gesê: “Moet niks met daardie regverdige+ man te doen hê nie, want weens hom het ek vandag in ’n droom baie gely.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel