11 Weens die moeite van sy siel sal hy sien;+ hy sal versadig word.+ Deur middel van sy kennis sal die regverdige, my kneg,+ baie in ’n regverdige posisie bring;+ en hulle oortredings sal hy dra.+
9 “Wees baie bly, o dogter van Sion.+ Roep triomfantlik uit,+ o dogter van Jerusalem. Kyk! Jou koning+ kom na jou toe.+ Hy is regverdig, ja, gered;+ nederig,+ en hy ry op ’n esel, ja, op ’n volgroeide dier, die hingsvul van ’n eselin.+
2My kindertjies, ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle nie ’n sonde begaan nie.+ En tog, as iemand ’n sonde begaan, het ons ’n helper+ by die Vader, Jesus Christus, ’n regverdige.+