Spreuke 14:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 ’n Kalm hart is die lewe van die vlees,+ maar jaloesie is verrotting vir die gebeente.+ Spreuke 27:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Daar is die wreedheid van woede, ook die vloed van toorn,+ maar wie kan voor jaloesie standhou?+