Genesis 37:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe sy broers sien dat hulle vader hom liewer het as al sy broers, het hulle hom begin haat,+ en hulle kon nie op vreedsame wyse met hom praat nie.+ 1 Samuel 18:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En Saul het baie toornig geword,+ en vanuit sy oogpunt was hierdie woord sleg, sodat hy gesê het: “Hulle het aan Dawid tienduisende gegee, maar aan my het hulle die duisende gegee, en nou moet nog net die koningskap aan hom gegee word!”+
4 Toe sy broers sien dat hulle vader hom liewer het as al sy broers, het hulle hom begin haat,+ en hulle kon nie op vreedsame wyse met hom praat nie.+
8 En Saul het baie toornig geword,+ en vanuit sy oogpunt was hierdie woord sleg, sodat hy gesê het: “Hulle het aan Dawid tienduisende gegee, maar aan my het hulle die duisende gegee, en nou moet nog net die koningskap aan hom gegee word!”+