Jeremia 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Slaan jou oë op na die gebaande weë en kyk.+ Waar is jy nie verkrag nie?+ Langs die paaie het jy vir hulle gesit, soos ’n Arabier in die wildernis;+ en jy hou aan om die land met jou dade van prostitusie en met jou slegtheid te besoedel.+
2 “Slaan jou oë op na die gebaande weë en kyk.+ Waar is jy nie verkrag nie?+ Langs die paaie het jy vir hulle gesit, soos ’n Arabier in die wildernis;+ en jy hou aan om die land met jou dade van prostitusie en met jou slegtheid te besoedel.+