Genesis 38:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Toe het hy na haar uitgedraai by die pad en gesê: “Laat my asseblief toe om met jou gemeenskap te hê.”+ Want hy het nie geweet dat sy sy skoondogter was nie.+ Sy het egter gesê: “Wat sal jy my gee sodat jy met my gemeenskap kan hê?”+ Spreuke 23:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Waarlik, sy lê soos ’n rower op die loer;+ en onder die mense vermeerder sy die verraderlikes.+
16 Toe het hy na haar uitgedraai by die pad en gesê: “Laat my asseblief toe om met jou gemeenskap te hê.”+ Want hy het nie geweet dat sy sy skoondogter was nie.+ Sy het egter gesê: “Wat sal jy my gee sodat jy met my gemeenskap kan hê?”+