Levitikus 21:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “‘En as die dogter van ’n priester haar ontheilig deur prostitusie te pleeg, ontheilig sy haar vader. Sy moet met vuur verbrand word.+ Deuteronomium 24:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Vaders mag nie vir kinders doodgemaak word nie, en kinders mag nie vir vaders doodgemaak word nie.+ Elkeen moet vir sy eie sonde doodgemaak word.+
9 “‘En as die dogter van ’n priester haar ontheilig deur prostitusie te pleeg, ontheilig sy haar vader. Sy moet met vuur verbrand word.+
16 “Vaders mag nie vir kinders doodgemaak word nie, en kinders mag nie vir vaders doodgemaak word nie.+ Elkeen moet vir sy eie sonde doodgemaak word.+