Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 38:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Maar ongeveer drie maande later is daar vir Juda gesê: “Jou skoondogter Tamar het haar soos ’n hoer gedra,+ en kyk, sy is ook swanger+ deur haar hoerery.” Daarop het Juda gesê: “BRING haar uit en laat sy verbrand word.”+

  • Levitikus 20:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “‘En wanneer ’n man ’n vrou en haar moeder neem, is dit losbandige gedrag.+ Hulle moet hom en hulle met vuur verbrand,+ sodat geen losbandige gedrag+ onder julle bly bestaan nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel