Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 24:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die land het begin treur,+ het weggekwyn. Die vrugbare land het verwelk, het weggekwyn. Die hooggeplaastes van die volk van die land het verwelk.+

  • Matteus 24:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Want nasie sal teen nasie opstaan+ en koninkryk teen koninkryk,+ en daar sal voedseltekorte+ en aardbewings+ op die een plek na die ander wees.

  • Handelinge 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar daar het ’n hongersnood oor die hele Egipte en Kanaän gekom, ja, ’n groot verdrukking; en ons voorvaders het geen voedsel gevind nie.+

  • Handelinge 11:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Een van hulle, met die naam Aʹgabus,+ het opgestaan en deur middel van die gees begin aandui dat daar weldra ’n groot hongersnood oor die hele bewoonde aarde sou kom;+ wat dan ook in die tyd van Claudius plaasgevind het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel