Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Haggai 2:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En ek sal beslis die troon van koninkryke omverwerp en die krag van die koninkryke van die nasies vernietig;+ en ek sal die strydwa en dié wat daarop ry, omverwerp, en die perde en hulle ruiters sal beslis val,+ elkeen deur die swaard van sy broer.’”+

  • Markus 13:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Want nasie sal teen nasie opstaan en koninkryk teen koninkryk,+ daar sal aardbewings+ op die een plek na die ander wees, daar sal voedseltekorte+ wees. Hierdie dinge is ’n begin van weë van benoudheid.+

  • Openbaring 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ’n ander een het te voorskyn gekom, ’n vuurkleurige perd; en aan die een wat daarop sit, is dit gegee om vrede van die aarde weg te neem sodat hulle mekaar sou doodmaak; en ’n groot swaard is vir hom gegee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel