Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 39:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Uiteindelik het hy alles wat syne was, in Josef se hand gelaat;+ en hy het glad nie geweet wat by hom is nie, behalwe die brood wat hy eet. En Josef het mooi van gestalte en mooi in voorkoms geword.

  • Psalm 105:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Hy het hom as heer oor sy huis aangestel+

      En as heerser oor al sy eiendom,+

  • Handelinge 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 en hy het hom uit al sy verdrukkinge verlos en hom guns en wysheid voor die oë van Farao, die koning van Egipte, gegee. En hy het hom aangestel om Egipte en sy hele huis te bestuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel