Genesis 41:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Jy sal persoonlik oor my huis wees,+ en my hele volk sal jou onvoorwaardelik gehoorsaam.+ Net wat die troon betref, sal ek groter wees as jy.”+ Genesis 41:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 En Farao het verder vir Josef gesê: “Kyk, ek stel jou oor die hele Egipteland aan.”+ Genesis 41:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 En Josef was dertig jaar oud+ toe hy voor Farao, die koning van Egipte, gestaan het. Toe het Josef van Farao af weggegaan en die hele Egipteland deurkruis. Psalm 105:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Hy het hom as heer oor sy huis aangestel+En as heerser oor al sy eiendom,+
40 Jy sal persoonlik oor my huis wees,+ en my hele volk sal jou onvoorwaardelik gehoorsaam.+ Net wat die troon betref, sal ek groter wees as jy.”+
46 En Josef was dertig jaar oud+ toe hy voor Farao, die koning van Egipte, gestaan het. Toe het Josef van Farao af weggegaan en die hele Egipteland deurkruis.