Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 37:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Later het Ruben na die waterput teruggekeer, en kyk, Josef was nie in die waterput nie. Daarop het hy sy klere geskeur.+

  • Josua 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hierop het Josua sy mantels geskeur en voor die ark van Jehovah op sy gesig+ op die aarde geval, tot die aand toe, hy en die ouer manne van Israel, en hulle het stof op hulle koppe bly gooi.+

  • Handelinge 14:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe die apostels Barʹnabas en Paulus egter hiervan hoor, het hulle hulle boklere geskeur en tussen die skare ingespring terwyl hulle uitgeroep

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel