22 Toe het hulle op hulle gesig geval en gesê: “O God, die God van die geeste van elke soort vlees,+ sal net een man sondig en u verontwaardig raak teenoor die hele vergadering?”+
6 Toe het Moses en Aäron van die gemeente af weggegaan na die ingang van die tent van samekoms en op hulle gesig geval,+ en Jehovah se heerlikheid het aan hulle begin verskyn.+